Leef in Kontak Gids vir Leiers

R25,00

Wees en word die volgeling wat jy bedoel is om te wees.

When purchasing from America, please use this link to Amazon.

BUY ON AMAZON PAPERBACK

When purchasing from South Africa, simply Add the book to your cart.

You can also purchase from Takealot

BUY ON TAKEALOT

SKU: CLM-LEEF-IN-KONTAK-LEIERSGIDS Category: Tags: , , , , , ,

Description

Leef in kontak – Gids vir leiers en fasiliteerders sal jou ondersteun om by ander aan te sluit om ’n nuwe leefstyl van intimiteit met God aan te neem, om getransformeer te word na die beeld van Jesus Christus.

Jesus het tyd gemaak om sy lewe in net twaalf dissipels te belê. Hierdie manne is op hul beurt opgelei om dissipels te maak totdat die evangelie van die koninkryk die eindes van die aarde bereik het deur middel van die vermenigvuldigingsproses.

Wat sal gebeur as ons Jesus se voorbeeld volg deur tyd te maak om met mense
kontak te maak, met hulle te deel, hulle te ontwikkel en ons tyd en lewens te belê
in diegene wat Jesus op unieke wyse op hierdie spesifieke oomblik in ons lewens
ingebring het. Die woorde potensiaal en geleentheid kom onmiddellik by my op.

Stel jou net voor . . .

Alle mense bereik hul volle potensiaal deur soos Jesus te leef en op te tree en
hulself in andere te dupliseer en te vermeerder.