Book Shop

Huisgodsdiens

Ontdek opnuut as gesin die seëninge van God.

“Nuut en uitdagend, oospronklik en grense wat getoets en oorgesteek moet word, vars en deurbid!” Elke Christusgelowige behoort die boekie voor sy of haar bed te hê.