Book Shop

Die Rusgewer

Wat is ware rus en vrede? Is dit werklik moontlik?

Soek jy na rus en vrede in ‘n besige program of in die najaag van geld, mag en status of selfs seks, wellus, plesier if vermaak.

Die Rusgewer kan en wil jou help en nooi jou uit om by Hom ware rus en vrede te ervaar.

Hy gee vir jou

– Rus vir jou sondes

– Rus van die Self

– Rus in Sy Juk en Wil vir jou lewe

“Kom na my toe almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee” – Matt 22:23